Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

8/18/2012

Lamsboud met tamatie

1,8 kg lamsboud
250 g tamaties, geskil, ontpit en fyngekap
1 knoffelhuisie, gekneus saam met ½ teelepel sout
sout
peper
15 mℓ botter
15 mℓ olyfolie
200 mℓ witwyn
1 lourierblaar

Verbruin die lamsboud in die botter en olyfolie.

Gooi die knoffel, tamaties, lourierblaar en wyn by die boud.
Geur met peper.
Plaas die deksel op en smoor vir 2 uur in 'n 160°C-oond.

Proe en pas die geur aan na smaak indien nodig.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment