Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2012

Gevulde vye

Meng fyngekapte stingeluie en fyngekapte ham met roomkaas.

Sny die boonste derde van die vye af en verwyder 'n gedeelte van die vleis. Vul die vye met die roomkaas-mengsel.

No comments :

Post a Comment