Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/19/2012

Maitre d’hôtel-aartappels

Sny 'n paar gekookte aartappels in skyfies en sit dit in 'n kastrol met 60 g botter, 'n bietjie vars fyngekapte pietersielie, sout en peper en 'n 80 mℓ witsous.

Laat alles saam warm word en sprinkel dan 'n paar druppels suurlemoensap oor voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment