Meng die volgende bestanddele:
10 mℓ fyngekapte ui
50 mℓ olyfolie
5 mℓ suurlemoensap
Indien jy dit vir biefstuk gaan gebruik moet jy ook 50 mℓ sjerrie bygooi.
Sprinkel die marinade oor die vleis of vis en strooi baie gemaalde swartpeper oor.
Laat staan dit vir ten minste 2 uur met die marinade voor jy die vleis gebruik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment