Nog 'n dis wat vernoem is na die opera La Bohémienne.
Neem klein vormpies wat van skilferkors gemaak is en vul dit met lewersmeer. Plaas 'n saggekookte of geposjeerde eier bo-op en gooi velouté-sous oor.
Intussen kook jy repies spek in soetwyn wat jy dan oor die eier lê.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment