Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/13/2012

Koejawel nagereg

Verhit 200 g suiker en 200 mℓ water saam terwyl jy aanhoudend roer. Moet nie laat kook nie. Roer tot die suiker opgelos is.

Voeg 4 gekapte koejawels by en prut vir 20 minute.

Verwyder die koejawel pulp en bedien saam met roomys.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment