Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/28/2012

Cape Town Festival of Beer 2012

Die Cape Town Festival of Beer vind vanjaar plaas van 23 tot 25 November.

Vanjaar is daar verskeie biere om te proe – 150 van hulle. Behalwe die groot proe by Hamilton Rugby Klub is daar ook biertoere, werkswinkels, blinde proeë en 'n bier olimpiade.

Kaartjies kos R100.

No comments :

Post a Comment