Steek nou die boud met 'n skerp mes op vier plekke en druk 'n skoongemaakte knoffelhuisie in elke sny.
Plaas 'n groot klont botter en 125 mℓ water in 'n oondpan en sit die boud daarin.
Strooi sout en peper oor.
Plaas die bak in 'n 220°C-oond vir 'n paar minute.
Draai die hitte af tot by 200°C en laat die boud in die oond vir 15 minute vir elke 500 g wat die boud weeg. Drup gereeld die sous onder in die bak oor die vleis.
Bedien die boud saam met gebraaide aartappels en groen groente wat in botter gaargemaak is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment