Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/26/2012

Gestoofde andyvie

Plaas die blare in 'n kastrol en bedek met water. Sodra dit kook gooi jy die water af en bedek dit weer met koue water. Herhaal weer die proses.

Laat die andyvie nou in koue water lê vir 'n paar minute.
Gooi die water af en kap fyn.

Plaas die andyvie terug in die kastrol, gooi 125 ml bouillon / aftreksel, 5 ml suiker en 'n knippie sout en peper by.
Laat dit stadig kook tot die andyvie sag is.

Roer 'n klont botter en 15 ml suurlemoensap by en bedien.

Bedien die gestoofde andyvie saam met eiers of op roosterbrood.

No comments :

Post a Comment