Pak die beet in gesteriliseerde flesse en vul dit met witwynasyn.
Plaas 'n paar peperkorrels en ander geurmiddels wat jy verkies in elke fles.
Seël die flesse en laat dit afkoel voor jy dit in die yskas hou.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment