Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/10/2012

Marjolein uie

Sny die bokant van 'n paar uie af en druk 'n takkie marjolein in elke ui.
Plaas die uie elkeen op 'n individuele stuk foelie, drup olyfolie oor en vou toe.
Bak die uie by 180°C vir 45 minute.

Vou die uie oop, skil en geur met sout en varsgemaalde swartpeper.

Bedien die uie saam met braaivleis.
Die uie kan ook in die braaivleiskole gemaak word.

No comments :

Post a Comment