Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/08/2012

Nou met meer as 2 000 resepte

Kookkuns.com het nou meer as 2 000 resepte, almal in Afrikaans. Ou Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke resepte uit die kookkuns en nuwe uitvindsels van die tannie op die hoek.

Die webwerf bevat ook 'n uitgebreide lys van A to Z Indeks van Kookterme, wenke an advies vir die kombuis, bydraes oor drankies en 'n handige Engels - Afrikaans wynwoordeboek.

Kookkuns.com gee ook 'n maandelikse nuusbrief uit met resepte en ander inligting.

No comments :

Post a comment