Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/31/2012

Partytjies is pret 4 vir seuns en meisies

’n Kinderpartytjie behels meer as net koekbak en ballonne opblaas en vir vele ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend.

Partytjies is pret 4 bied hope inspirasie en instruksies vir koeke, uitnodigings, geskenksakkies, soet en sout eetgoed en die heerlikste drinkgoed – daar is iets vir elke smaak, ouderdom, en begroting.

En ingeval jy nóg voorstelle vir die spesiale verjaardagkoek soek, of die tyd vir die voorbereidings raak min, is daar ’n hoofstuk met resepte vir vinnige en maklike verjaardagkoeke.

Bied trefferpartytjies aan met die hulp van twee inspirasionele kenners wat jare se ervaring hier deel.



Partytjies is pret 4 vir seuns en meisies / deur Arina du Plessis & Bernice van der Merwe -- Human & Rousseau, 2012. -- 128 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798154994 : R 175.00

No comments :

Post a Comment