Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/01/2012

Artisjok-en-olyfsmeer

Meng 100 mℓ roomkaas met 100 g gerasperde parmesaan en 80 mℓ suurroom.

Kap 1 blikkie artisjokharte fyn en meng dit saam met 60 mℓ ontpitte en gehalveerde groen olywe en die gerasperde skil van 'n ½ suurlemoen met die kaasmengsel.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment