Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/06/2012

Aartappel met gorgonzola

Sny 500 g gekookte aartappels, skil verwyder, in skywe en pak dit in 'n gesmeerde oondbak.

Verhit 100 g gorgonzola en 100 mℓ room oor lae hitte en roer tot die kaas gesmelt het. Gooi die kaasmengsel oor die aartappels en bak by 180°C vir 45 minute.

No comments :

Post a Comment