Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/05/2012

Gorgonzola slaai

Vir 'n heerlike romerige slaai meng 100 g gorgonzola met 100 mℓ mayonnaise, 50 mℓ jogurt, 15 mℓ suurlemoensap en 15 mℓ gesnipperde grasuie. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper.

Gebruik die sous oor slaaiblare van jou keuse.

No comments :

Post a Comment