Laat die andyvie nou in koue water lê vir 'n paar minute.
Gooi die water af, kap fyn.
Smelt 50 g botter en roer 15 mℓ meel , 5 mℓ suiker, sout en peper by.
Gooi 30 mℓ bouillon/aftreksel by en roer tot dit goed gemeng is.
Gooi 250 mℓ room by. Jy moet die room warm maak voor jy dit bygooi.
Meng die sous met die andyvie oor hitte tot alles warm is.
Bedien.
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment