Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/03/2012

Beenmurgsous

Meng 3 fyngekapte salotte met 400 mℓ witwyn en sout en peper.
Kook dit af tot dit met die helfte verminder het.
Roer 15 mℓ aftreksel by.

Intussen posjeer jy 75 g beenmurg en sny dit dan in blokkies.

Verwyder die wynsous van die hitte en klop 100 g botter by wat jy in blokkies gesny het.
Roer nou 15 mℓ suurlemoensap en die beenmurg by.

Strooi fyngekapte pietersielie oor die sous en bedien.

No comments :

Post a Comment