Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/12/2012

Italiaanse aspersies

Laat die vars aspersies 'n tydjie in koue water lê voor jy dit kook.

Blansjeer dit met 'n knippie sout by – 2 minute is genoeg.

Dreineer die aspersies en pak 'n laag daarvan in 'n vlak oondbak.
Strooi sout en peper oor en stip met botter. Strooi parmesaan oor. Pak nou weer 'n laag aspersies. Hou aan met die lae tot jou aspersies op is. Strooi broodkrummels oor die laaste laag kaas.

Bak by 180°C tot die broodkrummels begin verbruin.

No comments :

Post a Comment