Bak die velle by 180°C vir 5 minute.
Sny 'n ½ rooi ui in klein blokkies en braai dit in 10 mℓ olyfolie tot sag.
Strooi dit oor die tertkors.
Pak 4 tamaties wat in skywe gesny is op saam met 100 mℓ vars basilie.
Strooi 100 g verkrummelde gorgonzola oor.
Bak dit by 180°C tot die kaas gesmelt is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment