'n Klassieke Franse sous.
Plaas die volgende saam in 'n souspan en prut dit stadig vir 20 minute:
2 knoffelhuisies
'n knippie tarragon
die ontpitte vleis van 'n suurlemoen
'n lourierblaar
2 kruienaeltjies
250 mℓ soet witwyn
Roer nou 100 mℓ bruinsous en 60 mℓ consommé/aftreksel by.
Kook nou die sous tot dit met die helfte verminder het.
Terwyl dit nog kook roer jy nog 125 mℓ soet witwyn by.
Gooi die sous deur 'n fyn sif.
Net voor jy dit bedien roer jy 30 g botter en die sap van 'n ½ suurlemoen by.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment