Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/29/2012

Die Groot Boerekosboek

Boerekos stap saam met nostalgie. ‘n Resep staan nie op sy eie nie, hy het ‘n aanloop en ‘n omte.

Waar kom dit vandaan? Hoekom het ons sekere gebruike? In hierdie pragboek kan jy dit alles lees. Met beproefde resepte en kleurfoto’s.

Dit is geskryf en word uitgegee deur die bekroonde skrywer en televisiepersoonlikheid, Dine van Zyl.

Dit slegs in hardeband beskikbaar, want dit gaan ‘n erfstuk word.


Die Groot Boerekosboek / deur Dine van Zyl -- Leisure Books, 2012. -- 224 p. ; hardeband. -- ISBN 9780620502788 : R 273.00

No comments :

Post a Comment