Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/21/2012

Gesmoorde aspersie

Laat 'n paar vars aspersies in koue water lê voor jy dit kook.

Blansjeer die aspersies en met 'n knippie sout by – 2 minute is genoeg.

Kap 250 ml blaarslaai en 'n andyvie fyn. Dompel dit in kookwater vir 2 minute.

Kap die aspersies en ui fyn en meng met die blaarslaai en andyvie.

Plaas die groente in 'n oondbak en gooi 'n bietjie groenteaftreksel en witsous by. Geur met sout en peper en plaas 'n bouquet garni in die bak. Die vloeistof behoort so 5 tot 7 cm van die bodem af te lê.
Maak die bak dig toe en plaas in 'n 160°C-oond.
Smoor dit 20 minute per 500 g.

No comments :

Post a Comment