Blansjeer die aspersies en met 'n knippie sout by – 2 minute is genoeg.
Rol die aspersies in gerasperde cheddar, dan in gekliste eier, dan terug in die kaas en dan nog 'n keer in die eier. Heel laaste rol jy dit in broodkrummels.
Diepbraai die aspersies in olie tot goudbruin.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment