Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/19/2013

Gebraaide eiervrug

Skil 'n eiervrug en sny dit in die lengte in skywe.
Strooi sout oor die skywe en laat dit staan tot dit waterig raak. Spoel dan die sout af en maak die eiervrug droog.

Doop die skywe eers in in geklitste eier en dan in meel.
Braai in olie aan beide kante tot bruin.
Bedien dadelik.



(foto Keisuke Omi)

No comments :

Post a Comment