Sny 1 ui fyn vir elke 4 eiervrugte.
Weeg die groente.
Plaas die groente in 'n oondbak saam met 'n GROOT klont botter. Geur met sout en peper, 'n knippie rissiepoeier en 'n knippie suiker.
Maak die bak dig toe en plaas in 'n 160°C-oond.
Smoor dit 20 minute vir elke 500 g.
Dis heerlik saam met rys. Jy kan vleis of bone agterna byvoeg vir 'n volle maaltyd.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment