Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/27/2013

Kekerertjieburgers / Kekerertjie burgers / Chickpea Burgers

'n Gesonde burger met min vet. Die resep is genoeg vir 4 burgers.

½ ui, fyngekap
60 g feta
1 blikkie kekerertjies
30 mℓ olyfolie

Braai die die ui in 15 mℓ olyfolie tot sag.

Plaas nou die gebraaide ui, feta en kekerertjies in 'n voedselverwerker en maak fyn.

Vorm 4 burgers van die mengsel. Braai dit in 15 mℓ olyfolie tot gaar, 5 minute aan 'n kant.

Bedien dit op broodrolletjies saam met gesnyde tamatie en vars jong spinasie.

No comments :

Post a Comment