Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/22/2013

Leserskring kook

Leserskring het landwyd gesoek, gesif, gekies, gekook en geproe om die Toptientuiskokke te vind.

Die wegholverkoper is pas gepubliseer en nou het hulle kookkuns die wêreld aan’t gons. Kom kyk hoe dié kraakvars kombuisgodinne voor jou oë smulkos uit die hart optower. Leer terselfdertyd hoe om jou gesin te bederf sonder ʼn uitspattige begroting.

Maak seker jy kry kaartjies vir dié smaaklike, vingerleklekker demonstrasie by vanjaar se Suidoosterfees.

Venue: Arena, Kunstekaap, Kaapstad
Sa 2 Feb 9:00 - 10:00
Prys: R60

No comments :

Post a Comment