Die Bieliemieliefees vind plaas in Reitz vanaf 14 tot 17 Februarie 2013.
Hier is 'n paar mielieresepte om solank mee gees te vang:
- Springmielie balle
- Treffer mieliepaptert
- Aartappel Frittata
- Quesadillas
- Mieliesop
- Kaboemielies
- Maklike mieliebrood
- Aspersie- en uietert
No comments :
Post a comment