Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/01/2013

Bourgeoisie groenboontjies

Pak gesnyde groenboontjies in 'n vlak kastrol.

Bedek die boontjies met repies varkspek. Bo-opkom 'n laag gekapte tamatie. Geur met sout en peper.

Gooi genoeg aftreksel / bouillon in die kastrol om alles te bedek. Kook tot sag.

No comments :

Post a Comment