Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/02/2013

Brandy Alexander

'n Klassieke cocktail.

Skud 20 mℓ brandewyn op ys saam met 20 mℓ crème de cacao en 45 mℓ room.

Dreineer en rasper 5 mℓ neutmuskaat oor.


No comments :

Post a Comment