Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/27/2013

Gemarineerde filet op die braai

Basies marineer jy die fillet steaks voor jy dit braai. Die kombinasie van souse maak dit 'n wenner.

4 x 180 g filette
100 mℓ van jou gunsteling braaisous
100 mℓ tamatiesous

Meng die souse en marineer die steak daarin vir ten minste 30 minute.

Wanneer jy die filette braai smeer jy gereeld van die sous daaroor.

Bedien dié vleis saam met gebraaide / gekookte groente, gebraaide aartappels en 'n mosterdsous.



Geniet mense!

Die resep is genoeg vir 4 persone.

Resep: Morné

No comments :

Post a Comment