Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/26/2013

Hoe om 'n brein gaar te maak

Die brein is ryk aan proteïene en vitamiene. Die mees gesogte breine is die van 'n lam of skaap.

Die voorbereiding van 'n brein begin met die verwydering van enige membrane of are wat dit dalk nog omring.
Week die brein dan in koue water vir 'n uur.

Was die brein nou goed af voor jy dit oor matige hitte kook in soutwater of court bouillon. Jy kan dit ook in skywe sny en dan braai in olie of botter.



(foto Renato Ganoza)

No comments :

Post a Comment