250 mℓ gerasperde nartjieskil
250 mℓ nartjiesap
1 liter brandewyn
1 kg suiker
1 liter water
Gooi die nartjiesap en –skil by die brandewyn, maak toe en laat dit staan vir 3 weke.
Los die suiker op in die water deur dit te kook vir 5 minute. Roer aanhoudend.
Gooi die stroop by die alkohol, maak toe en laat staan vir 3 dae.
Filtreer die likeur en bottel.
Dit is dadelik gereed om gedrink te word.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment