Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/05/2013

Fees vir die sintuie

Kom geniet ’n heerlike oggend met ’n vingerete deur Suné Niemand, wyn van Jakkalsvlei, musiek deur Nicol Viljoen en voorlesings deur Hennie van Coller en ander, asook ’n gesprek met die skrywer Alexander Strachan.

Vryfees 2013

Tyd: Saterdag 13 Julie, 09:00
Prys: R170
Tydsduur: 120 minute
Plek: Vishuis-eetsaal, Bloemfontein

No comments :

Post a Comment