Plaas die frikkadelle by die groenboontjies en laat dit stadig saam kook. Indien die vloeistof min raak gooi jy 'n bietjie bouillon by.
Jy kan ook wors in plaas van frikkadelle gebruik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment