Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/11/2013

SA vs Portugal se portwyne

Proe van die beste Suid-Afrikaanse en Portugese portwyne tydens Klein Karoo Klassique.

Aanbieder: Christine Rudman, Kaapse Wynmeester van Kaapstad. Boets en Carel Nel (beide ook Kaapse Wynmeesters) van die Porthoofstad van Suid-Afrika, Calitzdorp, sal ook op paneel wees.

9 August • 11:00 • Protea Hotel Riempie Estate: Konferensiesaal, Oudtshoorn • R 95 • 90 min

Klein Karoo Klassique

No comments :

Post a Comment