Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/10/2013

Skaapbrein in botter

Volg die resep vir die gaarmaak van 'n brein by hierdie skakel.

Smelt dan botter in 'n pan tot dit goudbruin begin raak en gooi 'n paar druppels suurlemoensap en 'n paar kappertjies by.
Plaas die brein in die botter. Die brein moet net weer warm word in die botter.
Strooi fyngekapte pietersielie oor voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment