Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/17/2013

Venesiese eiers

3 eiers, geklop
20 mℓ botter
100 mℓ tamatiesous
250 mℓ gerasperde kaas
sout en peper

Smelt die botter in 'n pan en voeg dan die gerasperde kaas by. Roer tot die kaas begin smelt.
Gooi die tamatiesous by en hou aan met roer. Wanneer die sous begin verdik gooi jy die eiers by.

Geur met sout en peper en bedien dit saam met roosterbrood.

Resep: Marion Harris Neil

No comments :

Post a Comment