Plaas die boontjies in 'n swaarboomkastrol en voeg 250 g varkvleis by – die vleis moet heelwat vet aan hê. Jy kan spek gebruik.
Gooi kookwater oor en plaas die kastrol in 'n oond van 180°C – sonder deksel.
Laat dit vir 8 uur lank in die oond. Vul net die water aan as dit wegkook.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment