Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/02/2013

Robertson Slow 2013

Die Robertson Wynvallei is net 90 minute vanaf Kaapstad en gewild vir 'n verskeidenheid voedsel-en wynfeeste wat daar aangebied word. Robertson Slow is een van die meer intieme feeste op die kalender.

Dié fees fokus op kos en wyn wat met sorg voorberei word.

Anders as die groot feeste die res van die jaar, fokus die wynplase gedurende die fees op klein groepies mense. Jy kan letterlik tuis aan tafel gaan sit by wynmakers en tradisionele en familieresepte probeer.

9 - 11 Augustus, Robertson

No comments :

Post a Comment