Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/04/2013

Witblits en koffie

Julle moet maar self 'n naam hiervoor uitdink.

Hier in Clanwilliam sit ons lemoen by ons koffie. Om die koue te keer drink ons so nou en dan 'n koffie met 'n tot witblits by. Vir soet roer ons heuning in en dan sit ons ook 'n ½ skyfie lemoen in die koppie. Elke dag begin natuurlik eers met 'n glasie lemoensap.

Resep: A

No comments :

Post a Comment