Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/05/2013

Geglaseerde wortels / Carottes glacées

Sny die wortels in ringe of stokke, of hou heel.
Smelt baie botter in 'n swaarboompot en plaas jou wortels daarin. Strooi 'n knippie suiker, peper en sout oor, gooi bietjie bouillon by en laat dit stadig prut.
Dit moet vir omtrent 25 minute prut. Skud die pot nou en dan, sodat die wortels nie aanbrand nie.
Garneer met fyngekapte pietersielie.


No comments :

Post a Comment