Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/08/2013

Noorweegse salm met wodka en pesto / Norwegian Salmon with Vodka and Pesto

50 mℓ olyfolie
1 kg Noorweegse salm
90 mℓ wodka
100 mℓ pesto
sout en peper na smaak

Verhit die olyfolie in 'n pan en braai die salm vir 5 minute aan elke kant.
Gooi die vodka oor die salm en laat dit toe om weg te kook – 5 minute is genoeg.
Haal die salm uit die pan en hou dit warm.

Roer die presto by die pansappe tot dit verhit het.
Plaas die salm terug in die pan en sorg dat die pesto oor albei kante gesmeer word.

Bedien die vis saam met vars brood en 'n avokadoslaai.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment