Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/31/2013

Kokkedoor - Resepte uit jou gunsteling TV-reeks

Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.

Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.”

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!


Kokkedoor - Resepte uit jou gunsteling TV-reeks / deur Errieda du Toit -- Human & Rousseau, 2013. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798165198 : R 250.00


Kokkedoor - Resepte uit jou gunsteling TV-reeks,
Bettie Blom,
31 Oktober 2013.

4

No comments :

Post a Comment