Daar is 'n spesifieke tegniek aan om die botter by te voeg. Eerstens moet jy die botter in baie fyn stukkies sny.
Die sous moet van die hitte verwyder word VOOR jy die botter by klits. Die botter word met 'n draadklitser geklits by die sous. Moet NIE die sous weer verhit nadat die botter bygevoeg is nie.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment