Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/13/2013

Pasta met 'n vulsel

Hierdie resep kan gebruik word om enige pasta met 'n vulsel voor te berei. Die resep is vir 500 g pasta wat reeds 'n vulsel het. Verder het jy 80 g botter en 50 g gerasperde parmesaan nodig.

Kook die pasta tot dit sag, maar steeds ferm is. Pak dit in lae in 'n oondbak. Oor elke laag drup jy botter en strooi 'n bietjie parmesaan.
Bak by 200°C vir 'n paar minute en bedien dadelik.



(foto Scott Ableman)

No comments :

Post a Comment