Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/18/2013

Seldery, appel en okkerneutslaai

'n paar stele seldery, in stukkies gesny
2 appels, ontpit en in skywe gesny
'n handvol afgedopte okkerneute
Franse slaaisous
vars gekapte pietersielie

Meng die seldery, appels en okkerneute in 'n slaaibak. Maak dit klam met Franse slaaisous en bedek die slaai met kleefplastiek. Laat dit so staan vir 1 uur.

Strooi die gekapte pietersielie oor net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment