Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/19/2013

Sigorei-en-lemoenslaai

450 g sigorei, skoongemaak, die steel verwyder en in stukke gesny
3 lemoene, geskil, die vliese verwyder, ontpit en in wiggies gebreek
2 wortels, geskil en in baie dun repies gesny
Franse slaaisous

Meng al die bestanddele saam en bedien.

No comments :

Post a Comment