Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/17/2013

Sappige witloof

Bedek jou witloof met kookwater. Voeg by sout, 'n knoets botter en 'n skeut lemoensap. Kook dit vir 5 minute.
Draai die hitte af en kook dit stadig met die deksel op vir 15 minute.

Dreineer die witloof en bedek dit met 'n consommé en prut met die deksel op vir 10 minute.

In plaas dit te kook in die consommé kan jy dit bedien saam met 'n Mornay-sous.

No comments :

Post a Comment